Die Otters

Die Otters

ISBN: 1869193598

ISBN 13: 9781869193591

Publication Date: 2010

Publisher: Protea Boekhuis

Pages: 128

Format: Paperback

Author: Cor Dirks

3.84 of 19

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

Gits! Dis ’n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Die Otters besluit dis ’n tyd in hulle lewe dat hulle moet saamstaan, want ’n koshuiskind het nou maar eenmaal sy plesier en ellendes. Buks gaan toe mos en sê vir ou Biltong sy vingers ruik na sigarette – wat ’n ellende!
Buks, Kassie en Litte sit buitendien in ’n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. ’n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie ... dis wat die kinders sê.