Zilke is verloof aan ’n aantreklike en skatryk wynplaaserfgenaam en hy kan nie wag vir hulle troue nie. Maar waarom sien sý nie uit na die troue nie? Het dit met die nuwe wynmaker te doen?
Splinternag
ISBN: 079936360X
ISBN 13: 9780799363609
Publication Date: October 20, 2013
Publisher: LAPA Uitgewers
Format: Kindle Edition
Author: Dirna Ackermann