Die Benederyk

Die Benederyk

ISBN: 0798151471

ISBN 13: 9780798151474

Publication Date: April 27, 2010

Publisher: Human & Rousseau

Pages: 335

Format: Paperback

Author: Ingrid Winterbach

3.71 of 32

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

’n Nuwe roman deur hierdie skrywer is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers – Aaron en Stefaans Adendorff – die een ‘n skilder, die ander ’n eks-verslaafde.

Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek (nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir ’n uitstalling in Duitsland) en Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benarde situasie. Terwyl broer Stefaans deurentyd verslag lewer van sy labirintiese dwaalweë en sy soektog na die herkoms van hulle ontwykende derde oupa.